My Spookhuis (feat. Wesley Wolhuter)
R4.95
My Spookhuis is opgeneem saam met Wesley Wolhuter op die cello by Kill City Blues in Sout Rivier, Kaapstad. Nic Roos het die opname gevat en het ook die ‘arrangement’ gedoen. My Spookhuis is gemix en gemaster deur Riku Latti van Die Wasgoedlyn.
Vir elke snit wat verkoop word, sal ek $1.00 borg om te help veg teen plaasmoorde in Suid Afrika.
My Spookhuis was recorded with Wesley Wolhuter on the cello at Kill City Blues in Salt River, Cape Town. The recording and arrangement was done by Nic Roos. The mixing and mastering was done by Riku Latti from Die Wasgoedlyn.
For every single sold, I will donate $1.00 to help fight against farm murders in South Africa.



Reviews
There are no reviews yet.